Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 5d ago
הוסף לפני two שנים
Contenu fourni par Audrey Nolte Painter. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Audrey Nolte Painter ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Player FM - Application Podcast
Mettez-vous hors ligne avec l'application Player FM !
Mettez-vous hors ligne avec l'application Player FM !
AudreyStories
Tout marquer comme (non) lu
Manage series 3462142
Contenu fourni par Audrey Nolte Painter. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Audrey Nolte Painter ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bosnia, Mexico, Peru, China, India, Burma and more. These stories make good "Bedtime stories for Adults" who struggle to fall sleep, and are humorous - for easy listening while driving to work. Audrey is a South African Canadian storyteller and writer who has traveled to 41 countries. Some of the stories are in Afrikaans, Audrey's first language.
…
continue reading
78 episodes
Tout marquer comme (non) lu
Manage series 3462142
Contenu fourni par Audrey Nolte Painter. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Audrey Nolte Painter ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Audrey tells "Bedtime Stories for Adults" in English: set in intriguing countries/places. Parts of the stories are true, the rest is imagination - as all good stories should be. All the stories contain fascinating historical facts about lesser known areas of Guatemala, Cuba, Serbia, South Africa, Bosnia, Mexico, Peru, China, India, Burma and more. These stories make good "Bedtime stories for Adults" who struggle to fall sleep, and are humorous - for easy listening while driving to work. Audrey is a South African Canadian storyteller and writer who has traveled to 41 countries. Some of the stories are in Afrikaans, Audrey's first language.
…
continue reading
78 episodes
Todos os episódios
×
1 Bosnië 3. Moeilikheid in Sarajewo. Ek maak 'Kultuur' foute en mense gil op my. Swaar-reis tye. 9:36
Send us a text Episaode 3. As ek so na my eie stories luister, klink dit of ek op 'n Pienk-Wolkie deur Bosnië gefladder het. Nee! Die plek is 'n konstante paradoks en het my so deurmekaar gemaak. Een oomblik kuier ek by 'n towenaar, volgende oomblik gil iemand op my. Ek was in die moelikheid in Sarajewo. Sommer op die eerste dag al toe 'n man my naby my woonstel sommer uit die pad gestamp het. In 'n winkel het 'n ander man my uitgejaag (hy't geskreeu). Dan drink ek gou baie water, huil gou effens en sit iewers plat op die grond om net asem te kry. Dan maak ek stories oor ander goed -- nie die swaar goed van reis nie. Ek het alles verkeerd gedoen in Bosnië. Reis-gidse sê niks hierioor nie. Support the show…

1 FIKSIE 4. "Die Luisteraar." Hierdie kortverhaal is in die tydskrif SARIE gepubliseer. 13:00
13:00
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé13:00
Send us a text Ek het hierdie verhaal die nag voor my 4e kind se 18e verjaardag geskryf -- as verjaardag geskenk aan haar. (Skies my ander 3 kinders dat julle nie "18e verjaardag-stories-wat-in-tydskrifte-was" gekry het nie -- bel vir mamma, dan praat ons.) "DIE LUISTERAAR" was die eerste verhaal wat einding met 'n keuse. Ek dink ek wou my dogter leer dat mens altyd 'n keuse het en dat mens soms 'n swaar keuse moet maak. Hierdie is die 1e een van 6 ander stories wat eindig met 'n keuse. Support the show…

1 FIKSIE 2: "Ooievaars in Serwië". Kortverhaal wat in die "Sarie" gepubliseer is.Ek het dit in Serwië geskryf. 13:58
13:58
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé13:58
Send us a text Ek het in oos-Europa gaan reis en in Serwië gaan kuier. Daar is 'n ooievaar op elke lamppaal in die hoofstraat. Hierdie Kortverhaal is in daardie hoofstrraat geskryf... "Karin sit in Serwië plat op die gras met haar rug teen ʼn lamppaal. Sy skryf. Die gegiggel van 'n swetterjoel klein dogtertjies aan die oorkant van die straat pla haar vandag. Hulle sit op hulle hurke en loer nou al drie dae lank na haar: so asof sy die sirkus se lawwe Afrika-apie is. Die grootmense van die dorp rus dié tyd van die dag binne: Somers in Oos-Europa is bloedig warm. Sy lees die inleidende paragraaf aan die reisverhale redakteur in Kaapstad: "Serwië 2017. Die gehuggie Mokrin is 'n gewone boerdery gemeenskap, met baie besonderse lamppale. Hulle is ekstra hoog en daar sit ʼn Ooievaar op elkeen in haar eie nes." Support the show…

1 Bosnië 2. Die Towernaar van Sarajewo. 13:06
13:06
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé13:06
Send us a text Episode 2. Daar was 'n donderstorm in Sarajewo. Ek het by 'n Towenaar beland. Per ongeluk, genadiglik, of noodwendig.By die lawwe afdak wat as effense reënskerm moes dien, is daar ʼn klein winkeltjie wat lyk soos ʼn kombinasie van Liewe Heksie en Harry Potter. Dis kinderlik laf met vrolike kleure. Ek besluit dat die besonderse plek seker aan ʼn towenaar behoort. ʼn Marionet sit bo-op die deur se poort. Ek druk my neus teen die venster om beter binnetoe te kan sien. Binne sit daar ʼn man wat verf met 'n groot blou kwas. Hy kyk op. Ek voel verspot met my neus teen sy venster en skop die helder geel emmer by sy voordeur om. Die towenaar in die winkeltjie wink. “Kom in!” Ek stap in ... Support the show…

1 Bosnië 1. Sarajewo. Somer-Sonstilstand-Dag 2010. "Sy naam is ZLATCO." 12:53
12:53
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé12:53
Send us a text Episode 1. Ek het op Somersonstilstand dag, 21 Junie 2010, in Sarajewo aangekom met 'n vliegtuig. Ek was alleen op reis in Oos-Europa. Na Serwië en Hongarye, is ek Bosnië toe.Ek stap agter ʼn streep dorpsmense aan wat kortpad vat deur ʼn veldjie om by die trem se opklimplek te kom. Daar is modderpoele en ʼn smal kronkelpad deur dik gras. Ek sleep ʼn tas en dra ʼn swaar rugsak en ons loop een-een agter mekaar aan. Die paadjie eindig teen ʼn wal waar ek hande-viervoet moet opklim. My tas gly. Die man voor my gryp my hand en lig my tot bo. Hy klim af tot onder, tel my tas op en sleep dit van toe af onder sy eie kleiner tassie. Hy is lank, sterk gebou en sy lang swart hare, met baie grys in, is in ʼn lae poniestert vasgebind. Sy naam is Zlatco. Hierdie is sy storie. Support the show…
Send us a text Ek hou skool vir vlugtelinge uit Sirië. Ek was gister weer in Sirië -- ek ry sommer soontoe met my kar. Ek hoef nie soontoe te vlieg nie, want Sirië het Kanada toe gekom, en ek moet die tieners iets leer. Iemand vra die week hoekom ek sulke "weird" Arabiese Facebook vriende het. Hulle is tieners uit vlugtelings-kampe van oor die hele wêreld. Ek is hulle "oog" Weste toe. Om vir kinders, wat 5-7 jaar glad nie skool gegaan het nie, Engels te probeer leer in 'n klas? Haha. Drama in Drievoud. Maar wonderlik vir 'n onderwyser. Support the show…

1 KORTVERHAAL 1: Katerina se Simfonie. Verhaal uit Mexico. 10:56
10:56
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé10:56
Send us a text Romatiese Kortverhaal uit Mexico. Ek het die storie geskryf in 'n klein bergdorpie: San Sebastian del Oeste. (Gepubliseer in SARIE in Suid-Afrika) "Die naam van die Mexikaanse dorpie hoog in die berge is vir haar mooi, toe gaan bly Katerina daar. Natuurlik nie so lank soos sy beplan het nie – baie, baie langer. In San Sebastian del Oeste, in die Jalisco-provinsie, moet Katerina eers bly sodat die reënmaande van Augustus en September kan verbygaan, want die pad terug stad toe verspoel en niemand maak dit reg nie. Perde of donkiekarre bring voorrade in vir die driehonderd mense in die dorp, soos in die outyd, en nou nog in die reëntyd.... Support the show…

1 Burma 3. Hello is Ming_ga_la_bah. Ek dra my nou Longyi Burma-rompie. O,wee. 11:14
11:14
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé11:14
Send us a text Ek leer gou groet in Burma. Dis 'n komplekse proses. Ek sê "Ming Ga La Bah" - blitsvinnig. Dan sit ek my hande op my maag en buig, terwyl ek glimlag EN, gelukkig en tevrede met my omstandighede lyk. Als werk redelik, tot ek 'n Longyi rompie koop en in hom probeer loop. Ek val die hele tyd oor my voete. Almal in Burma dra hierdie rompies, mans en vrouens en kinders. Net ekke sukkel want ek moet mooi klein treetjies gee -- met grasie, en ek wil net rondhol omdat ek ALLES gou-gou wil sien. So val ek die hele tyd oor my voete en ook oor my woorde "Ming Ga La Bah". Toe ek in 'n tempel instap, kyk die vrou by die deur na my aaklige vuil Reebok plakkies. Ek trek hulle uit. My voete is vol modder. Ek stotter toe maar ..."Ming Ga La Bah" ... en smile. Support the show…
Send us a text Ek sit en staar na die troeteldier op my bord. In Peru eet mense al vir altyd "guinea-pigs". Marmotte. Toe kom die Spanjaarde, vat van die oulike diertjies terug Spanje toe, en toe eers word hulle troeteldiere. Ek was hoog in die Andes gebergtes by 'n Inca dorpie, en die mense het vir ons kos gemaak. Marmotte is 'n lekkerny. Ek wou dit nie eet nie -- soos ek destyds nie dood-gekookte-bone wou eet nie. Nee, minders as dit. Ek het hamsters en marmotte gehad as kind. Ek eet dit nie... Maar ek het. En ek het 'n baie baie goeie verskoning. Support the show…
Send us a text Ek het nie geweet iemand kan my sien nie. Vir 2 weke lank! O wee. Ek giggel nou oor hierdie verskriklike storie, maar ek kry soooo skaam. Daar was by die skool so dun riviertjie in die toilet en ai? Woordloos. Hierdie was beslis een van my AAKLIGSTE oomblikke van rondreis in vreemde lande. Support the show…

1 Burma 2. Duisende tempels op die vlaktes van Bagan 11:37
11:37
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé11:37
Send us a text Daar is amper 4000 tempels op die vlaktes van Bagan, in Burma. Ek staan hoog op een van hulle en kyk na hierdie stukture. Dit voel vir my asof iemand hierdie wonderlike plek wegsteek. Almal op aarde behoort dit te kan sien. Dis manjifiek! Wie het hierdie temples gebou? Hoekom? Hulle is meer as 'n 1000 jaar oud. Daar was op 'n stadium 10 000 tempels, 3000 kloosters en duisende ander geboue. Wie het hulle afgebreek? Was daar 'n oorlog? Hoekom? Kuier saam met my in Burma, in die area Bagan. Support the show…

1 Kuba 1. Ek vier Fidel Castro se 90e verjaardag-fees in Kuba, op die platteland. 10:50
10:50
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé10:50
Send us a text Op 13e Augustus 2016, vier ek Fidel Castro se 90e verjaardag op die platteland in Kuba. Daar's 'n groot tent, braaivleis en 'n skare mense. Die dorpie: Manaca Iznaga. Dis 'n suikerriet gebied met 1 pad in, 1 uit. Die meeste mense ry met donkiekarre. In Kuba stap mens 50 jaar terug in tyd. Alles lyk en is outyds. Elke huisie is 'n ander kleur -- die plek is 'n fotograaf se droom. Maar -- Kuba laat mens dink. Dis die perfekte voorbeeld van sosialisme/kommunisme en die effek van 'n diktator/leier soos Castro. Wie was hy? Hoekom was hy suksesvol -- en wie is die spioene ("Cederistas") in elke dorp wat vir hom gewerk het... Support the show…
Send us a text Ek was in Burma. Dis die wonderlikste plek - 'n toeris se droom. Maar, dis 'n komplekse land. Hier in Kanada, gee ek Engels vir vlugtelinge uit Burma. O, wee. Wat 'n onmoontlike taak. Ek staan naderhand op 'n tafel en skoolhou. As iemand iets reg kan uitspreek, dan doen ek wat wat hulle vra. Dadelik. Dit word 'n wonderlike les. Iemand sê dans ... toe tiekiedraai ek van dankbaarheid. Support the show…
Send us a text Ek het my heel misgis met China. Ek verbeel my dat ek "spesiaal" is omdat ek daar werk. O, wee, O, nee. Ek gaan kuier op my heel 1e Vrydagaand op Tiananmen Plein. Te lekker. Ek maak my reg vir 'n laaaaang aand se speel. O, nee. Iemand sê "gee pad" ... Nou! Support the show
Send us a text Ek werk in China. Nie een taxi wil my oplaai nie. Ek LOOP van plek na plek in bloedige hitte en kom nie veel verder as 3 blokke van die skool af nie. Toe maak ek 'n plan. Ek vra al die Gr 12 studente in my klas om vir my padkaarte te teken na plekke toe. Soos met alle goeie planne, werk dit so-so. En toe goed. Maar agter op elke kaartjie het die kinders 'n BOODSKAP aan die taxi drywers geskryf -- in Chinees. Ek vra eers die laaste dag wat daar staan... Support the show…
Bienvenue sur Lecteur FM!
Lecteur FM recherche sur Internet des podcasts de haute qualité que vous pourrez apprécier dès maintenant. C'est la meilleure application de podcast et fonctionne sur Android, iPhone et le Web. Inscrivez-vous pour synchroniser les abonnements sur tous les appareils.