Afrikaans public
[search 0]
Plus
Téléchargez l'application!
show episodes
 
Learn Afrikaans with Free Podcasts Whether you are student or a seasoned speaker, our lessons offer something for everyone. We incorporate culture and current issues into each episode to give the most informative, both linguistically and culturally, podcasts possible. For those of you with just the plane ride to prepare, check our survival phrase series at AfrikaansPod101.com. One of these phrases just might turn your trip into the best one ever!
  continue reading
 
Artwork

1
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Unsubscribe
Unsubscribe
Tous les jours
 
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan d ...
  continue reading
 
Artwork

1
Afrikaanse Manne

Hugo Swanepoel

Unsubscribe
Unsubscribe
Chaque semaine
 
Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!
  continue reading
 
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale en intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Dié episodes het meer inligting wat op spesifiek die slagoffers fokus. Hier hoor jy meer oor die stories wat jy gedink het jy ken. Die episodes is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Dit word oorvertel in Afrikaans deur JacarandaFM se Gerda de Sousa.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse Opvoedkundige potgooi, waar ons vandag gesels oor hoe jong kinders gesonde koskeuses kan maak. Ons deel praktiese wenke om kinders te help begryp watter kos gesond is en hoe om hul eie keuses te maak. Lui…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi handel oor die Afrikaanse Alfabet ABC: r-klank. Juffrou kan dit in die klaskamer by die skool of ma kan dit by die huis gebruik as tuis hulp. Die potgooi sluit luister asook uitsp…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse kinderstorie vertel van Fabiana fee wat in Frankryk fiets ry. Jou kind gaan hierdie fantastiese kinderstorie baie geniet en heerlik kan luister en fantaseer. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie wat handel oor die w-klank gaan beslis die hoogtepunt van JOU kind se Opvoedkundige dag wees. GENIET vir Winnie en Wendy wat vir jou gaan waai. Luister vaardighede is baie belangrik vir kin…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie v-klank Afrikaanse Alfabet Opvoedkundige potgooi gaan kinders help om die v klank op 'n prettige manier in die vorm van 'n storie aan te leer. Hierdie storie is geformuleer vir luister met begrip. Om te luister met begrip…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie. As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saa…
  continue reading
 
Loading …

Guide de référence rapide