Artwork

Contenu fourni par Magda Ehlers. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Magda Ehlers ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Player FM - Application Podcast
Mettez-vous hors ligne avec l'application Player FM !

Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE (e-klank)

4:13
 
Partager
 
Manage episode 443130665 series 3591168
Contenu fourni par Magda Ehlers. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Magda Ehlers ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.

Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien.

Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die e-klank in Afrikaans aan te leer.
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🦋Wil jy nog meer leer oor die Afrikaanse Alfabet LETTER "e" vir kinders? Gaan kyk gerus na al ons ander video's wat handel oor die e-klank vir kinders in Afrikaans deur op die speellys hieronder te klik.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jitmjiFrxNDXDfgY_696H1&si=YJpxMJRdSwfxAgr3
🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hw5Au6jg2Pu9QEn8lKaw50&si=pL01PYRpyFqf5cTF
🌻Wil jy graag die oorspronklike vokale vir kinders video's gaan kyk? Volg die skakels hieronder en gaan leer en lees meer.
🌈Wat is vokale? arme ek is oupa uil
https://youtu.be/prKb3lm9o4A
🌈Vokale in Afrikaans vir kinders /a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder Video |
https://youtu.be/DmcU6iYTpWo
🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj
🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:
https://www.teacharesources.com/product/volledige-afrikaanse-lees-program-graad-1-leesondersteuning-40-lesse/
🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders.
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)

Support the show

Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

  continue reading

19 episodes

Artwork
iconPartager
 
Tous les épisodes

×
 
Loading …

Bienvenue sur Lecteur FM!

Lecteur FM recherche sur Internet des podcasts de haute qualité que vous pourrez apprécier dès maintenant. C'est la meilleure application de podcast et fonctionne sur Android, iPhone et le Web. Inscrivez-vous pour synchroniser les abonnements sur tous les appareils.

Guide de référence rapide