Artwork

Contenu fourni par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Player FM - Application Podcast
Mettez-vous hors ligne avec l'application Player FM !

Dié Belofte is Betroubaar

2:55
 
Partager
 
Manage episode 459490959 series 3072738
Contenu fourni par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.

Send us a text

Esegiël 36:25-27 “Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en julle afgode. Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel. (NLV)
Weet jy dat daar vandag baie mense is, vir wie dit ondenkbaar is om hulle lewens aan God oor te gee; om te kies om in gehoorsaamheid aan Hom en vir Hom te lewe? Hulle kan nie aanvaar dat daar in hierdie dag en eeu, tog nog mense is wat dit wil doen nie.
Onlangs is Jess, die dogter van ons dierbare vriende, getroud. My hart het gejubel van blydskap toe sy en haar man hul lewens aan mekaar belowe het. Die vraag wat by baie mense opkom is: Hoekom trou mense vandag nog?
Die antwoord is liefde. Twee het een geword. Die feit dat hulle eksplisiet aan mekaar behoort en nie meer met ander mense sal uitgaan nie, word waarskynlik deur baie jongmense as outyds bestempel. Maar hierdie twee mense sal 'n volledigheid ontdek, wat hulle nooit gedink het moontlik was nie.
En presies dieselfde is waar wanneer ons ons rug op die wêreld draai en ons eksklusiewe liefde belowe aan hierdie God wat ons so liefgehad het, dat Hy Jesus gestuur het om te ly en te sterf om vir ons sonde te betaal. Vanuit God se perspektief lyk dit so:
Esegiël 36:25-27Dan was Ek julle met skoon water, en julle sal skoon wees. Ek maak julle skoon van julle vuilheid en julle afgode. Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. En Ek gee my Gees in julle sodat julle my voorskrifte sal gehoorsaam en doen wat Ek beveel. (NLV)
En in daardie wonderlike, pragtige eenwording, in daardie oënskynlike beperking, is 'n volledigheid, 'n vryheid te vinde, wat nêrens anders beskikbaar is nie.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1433 episodes

Artwork
iconPartager
 
모든 에피소드

×
 
Loading …

Bienvenue sur Lecteur FM!

Lecteur FM recherche sur Internet des podcasts de haute qualité que vous pourrez apprécier dès maintenant. C'est la meilleure application de podcast et fonctionne sur Android, iPhone et le Web. Inscrivez-vous pour synchroniser les abonnements sur tous les appareils.

Guide de référence rapide

Écoutez cette émission pendant que vous explorez
Lire