Artwork

Contenu fourni par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Player FM - Application Podcast
Mettez-vous hors ligne avec l'application Player FM !

Bygelowe...

3:10
 
Partager
 
Manage episode 455313250 series 3072738
Contenu fourni par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.

Send us a text

1 Johannes 3:8 Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV)
Dit is vandag Vrydag die 13de, 'n dag wat in die Westerse kultuur beskou word as ‘n ongelukkige dag. Daar bestaan al vir eeue lank, wêreldwyd, bygelowe soos dat ‘n ongeluk jou sal tref, wanneer: jy onder 'n leer deur loop; 'n swart kat jou pad kruis; 'n spieël breek... Daar word gesê dat hierdie dinge teëspoed bring.
As jy mooi daaraan dink, besef jy dat bygelowe hul oorsprong in vrees het. En vrees is een van die negatiefste van alle emosies, want dit spruit dikwels, natuurlik nie altyd nie, uit die bose. En dit is verseker van toepassing op bygelowe.
Wat is die oorsprong van vrees? Vrees spruit nooit uit liefde, vriendelikheid, goedheid, en deur die doen van dit wat reg is nie, maar dit spruit beslis uit boosheid - geweld, arrogansie, selfsug en dies meer. Ontelbare vroue en kinders leef in verskriklike vrees, as gevolg van die brutaliteit van die mans in hul lewens.
Byna almal glo dat daar 'n geestelike dimensie aan die lewe is. En ons moet mooi verstaan, daardie geestelike dimensie sluit beide goed en kwaad in.
Sommige mense beskou die idee dat Satan, die duiwel bestaan, slegs as 'n Christelike weergawe van ‘n bygeloof. Ek glo dit beslis nie, want op talle plekke in die Bybel lees ons dat hy ‘n werklikheid is. In die vier Evangelies sien ons baie duidelik dat Jesus geglo het in die bestaan van die duiwel; 'n duiwel wat vandag nog lewendig en gesond is, wat daagliks verwoesting in die lewens van so baie mense saai.
1 Johannes 3:8: Elkeen wat aanhou sonde doen, is familie van die duiwel omdat die duiwel van die heel begin af sonde gedoen het. Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig. (NLV)
My vriend, moenie toelaat dat die duiwel met jou lewe inmeng nie. Moenie dat hy jou in sy bose strikke insleep nie, moenie dat hy duisternis en vrees in jou lewe bring nie, want daar is 'n alternatief. Jesus, wat gekom het om die werke van die duiwel … in jou lewe te vernietig.
Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1441 episodes

Artwork
iconPartager
 
All episodes

×
 
Loading …

Bienvenue sur Lecteur FM!

Lecteur FM recherche sur Internet des podcasts de haute qualité que vous pourrez apprécier dès maintenant. C'est la meilleure application de podcast et fonctionne sur Android, iPhone et le Web. Inscrivez-vous pour synchroniser les abonnements sur tous les appareils.

Guide de référence rapide

Écoutez cette émission pendant que vous explorez
Lire