The iFanboy.com Comic Book Podcast is a weekly talk show all about the best new current comic book releases. Lifelong friends, Conor Kilpatrick and Josh Flanagan talk about what they loved and (sometimes) hated in the current weekly books, from publishers like Marvel, DC, Image Comics, Dark Horse Comics, BOOM! Studios, IDW, Aftershock, Valiant, and more. The aim is to have a fun time, some laughs, but to also really understand what makes comic books work and what doesn’t, and trying to under ...
…
continue reading
Contenu fourni par NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Player FM - Application Podcast
Mettez-vous hors ligne avec l'application Player FM !

Die laaste kanariegeel notaboek: Anchien Troskie & Nèlleke de Jager
MP3•Maison d'episode
Manage episode 385531587 series 1994125
Contenu fourni par NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers. Tout le contenu du podcast, y compris les épisodes, les graphiques et les descriptions de podcast, est téléchargé et fourni directement par NB-Uitgewers/Publishers and NB Publishers ou son partenaire de plateforme de podcast. Si vous pensez que quelqu'un utilise votre œuvre protégée sans votre autorisation, vous pouvez suivre le processus décrit ici https://fr.player.fm/legal.
Skink 'n koppie tee en kry 'n knus kombers - die nuutste episode van #NBBoekhoek is nou beskikbaar. In hierdie episode van ons podsending gesels blitsverkoperskrywer Anchien Troskie met Nèlleke de Jager, uitgewer by Human & Rousseau (Fiksie). Hulle gesels oor Anchien se meesleurende roman, Die laaste kanariegeel notaboek, en oor haar lewe as skrywer. So, maak jouself tuis in jou gunsteling boekhoek en luister gerus. Waaroor gaan Die laaste kanariegeel notaboek? Mia Steyn is nog bloedjonk wanneer haar broer haar een laatmiddag by ’n losieshuis in Bloemfontein, aflaai. Dis toe sy ’n stowwerige boekwinkel instap dat Mia besef dis waar sy wil werk. Kort voor lank vind sy haar voete, én verloor sy haar hart. Die laaste kanariegeel notaboek is by goeie boekwinkels en aanlyn beskikbaar. Hierdie boek is ook as 'n luisterboek beskikbaar. Musiek: Marcel Pequel - Six, Free Music Archive (CC BY)
…
continue reading
159 episodes

Tous les épisodes
×Bienvenue sur Lecteur FM!
Lecteur FM recherche sur Internet des podcasts de haute qualité que vous pourrez apprécier dès maintenant. C'est la meilleure application de podcast et fonctionne sur Android, iPhone et le Web. Inscrivez-vous pour synchroniser les abonnements sur tous les appareils.