'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Kenners antwoord die vrae wat jou sak raak
19:04
19:04
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
19:04
Omri Thomas – direkteur, Abax Investments & Elke Brink – direkteur en adviseur, PSG Route 21 Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
William Shakepeare se Othello is tans te sien by die Baxter in Kaapstad. Terrance April gesels met Wessel Pretorius, een van die akteurs in hierdie hoogaangeskrewe produksie van Lara Foot.Par RSG
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Par Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die JSE styg saam met internasionale markte en die rand wen weer veld teen die dollar
11:43
11:43
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
11:43
Omri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 03de Mei 2024
49:15
49:15
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
49:15
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Thomas Conradie – algemene bestuurder vir opwekkingsingenieurswese, Eskom Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Eric Jordaan – direkteur, Crue Invest Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor internetkabels wat reggemaak word. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Tinus drink koffie met Stefanie Fick van Outa
12:00
12:00
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:00
Adv Stefanie Fick, uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid by Outa gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die industrie waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Dirk Strydom, hoof van die Nampo-afdeling en bemarkings-en navorsingskoördinering by Graan SA gesels oor Nampo. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die JSE ry wipplank vandag , ten spyte van ‘n positiewe begin in die VSA
10:40
10:40
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
10:40
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Lisette IJssel de Schepper, senior ekonoom by die Buro vir Ekonomiese Navorsing (BER) gesels oor Absa se aankopebestuursindeks (PMI). Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Francois Venter, senior bestuurder van Nedgroup Investments Cash Solutions gesels oor groen energie. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 02de Mei 2024
50:26
50:26
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
50:26
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Brent Palmer se stuk, King George, het pas by Theatre on the Square in Sandton geopen. Dis enkele weke gelede ook in Kaapstad opgevoer, en Brent het die Fleur de Cap-toekenning as beste akteur vir sy rol in die werk ontvang. Terrance April gesels hieroor met Brent.Par RSG
…
continue reading
Aktrise Cara Roberts vertel van die veelbekroonde produksie, The King of Broken Things. Dit gaan oor ‘n seuntjie wat glo dat alles wat stukkend is, weer heel kan word.Par RSG
…
continue reading
1
Uit die argief: Pieter Fourie
14:46
14:46
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:46
Die dramaturg, Pieter Fourie, sou op 3 April verjaar het. Luister na ‘n argiefonderhoud uit 1994, waar hy die gas was van Hennie Klopper in sy program, Kuiergaskeuse. op Radio Oranje.Par RSG
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 1ste Mei 2024
47:01
47:01
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
47:01
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Kyk hier as jou maatskappy se werkers minder gemaak word
14:00
14:00
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:00
Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor werknemers. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Die goeie vertoning van die JSE is nie onverwags nie
15:37
15:37
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
15:37
Dr Chris Harmse, ekonoom by Sequoia Capital Management gesels oor die JSE se goeie vertoning. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
Vryheidsdag het nog baie waarde
14:18
14:18
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:18
Prof Amanda Gouws, professor in politieke wetenskap aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die waarde van Vryheidsdag. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Prof Eugéne van Rensburg, medeprofessor aan die Stellenbosch Universiteit gesels oor die proses om papierafval in bio-etanol te omskep. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Carel de Jager van die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR) gesels oor nog beperkings op kriptofondse. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor Kunsmatige Intelligensie. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Petronell Kruger, programbestuurder by Healthy Living (HEALA) gesels oor belangrike inligting op kosverpakkings. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor BHP se oorname-aanbod. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
Mia Kriegler, navorsing en fondsbestuur direkteur by Kruger Internasionaal gesels oor die plaaslike markte, die rand, WeBuyCars se handelsopdatering, en Tesla se aandeelprys. Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30ste April 2024
47:01
47:01
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
47:01
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterPar Ryk van Niekerk
…
continue reading