Preek public
[search 0]
Plus
Téléchargez l'application!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Vanuit die kern… Aardse Alle aardse dinge – werk, besittings, rykdom, sisteme – staan in diens van die lewe. Gee dit lewe… Die aardse ís belangrik, matter matters, veral hoe ons met die matter leef. Kyk of luister hier saam. Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname:Par SG Web
  continue reading
 
Vanuit die kern…saam SAAM is die landskap waarbinne ons leer en leef, en dit is waar ons God se Gees teëkom en ervaar. Al die woorde wat gebruik word om die vrug van die Gees te beskryf is verhoudingswoorde: Teks: Galasiërs 5 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederighe…
  continue reading
 
Vanuit die kern…uiterlik Uit more se diens – saam met André Erediens om 10:00 by Laerskool Stellenbosch of kyk aanlyn saam ONTHOU Kinderkerk het gesluit vir die vakansie John 1: The Word became flesh and blood, and moved into the neighborhood. We saw the glory with our own eyes, the one-of-a-kind glory, like Father, like Son, generous inside and ou…
  continue reading
 
Vanuit die kern | Inleidend tot die reeks “This imperative means rather that one should make the kingdom the center of one’s existence and thus experience the rule of God fully in one’s heart, hence the present tense, keep seeking.” – Donald Hagner​ Kyk of luister hier saam na die preek. Kyk hier na die preekopname: https://youtu.be/qH2ieBGxQnAhttp…
  continue reading
 
AMEN | Ons daaglikse brood Wat het jy brood-nodig? Hoe lyk “Gee ons vandag ons daaglikse brood” as ‘n raamwerk vir ‘n gebed oor al ons behoeftes, begeertes en verlange? N.T Wright skryf hieroor: “But God knows our desires in order that we may turn them into prayer; in order that they may be sorted out, straightened out, untangled and reaffirmed. If…
  continue reading
 
AMEN | laat U koninkryk kom Om te bid dat God se koninkryk sal kom nooi ons om die spanning te betree van ’n realiteit wat rééds sy hart reflekteer, en gelykertyd nog sug ‘in die pyne van verwagting’. Dit nooi ons om die wonder én gebrokenheid van die wêreld opnuut te herken. Dit daag ons uit om die intensie van ons eie hart te erken. Dis nie ’n on…
  continue reading
 
AMEN | …laat U naam… Indien Albert Einstein se wyse woorde waar is dat “The most beautiful thing we can experience is the mysterious. It is the source of all true art and science. He to whom the emotion is a stranger, who can no longer pause to wonder and stand wrapped in awe, is as good as dead; his eyes are closed.”, dan wil ons saam ontdek hoe k…
  continue reading
 
Loading …

Guide de référence rapide