Erf public
[search 0]
Plus
Téléchargez l'application!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir Judy Bovey saam om ons meer te vertel oor die bekostigbare dienste wat aan seniors gebied word by die El-Pida dienssentrum. Dankie aan Delberg boedel en trustdienste wat hierdie program moontlik maak. Vreugde & JoyPar Bertha Le Roux-Wahl
  continue reading
 
Nina Grundlingh van Plus 50 bring vandag vir ons Delberg Boedel en Trustdienste se direkteur Callie van der Merwe, om ons alles te vertel van trusts. Baie dankie aan Delberg Boedel en Trustdienste wat hierdie programreeks moontlik maak! Delberg Boedel en trustdienste · Vreugde & JoyPar Bertha Le Roux-Wahl
  continue reading
 
Nina Grundlingh van Plus50 bring vandag vir ons Professor Fransjohan Pretorius om ons meer te vertel oor die Godsdienstye van die Boere op kommando tydens die Anglo-Boereoorlog. Ons sê dankie aan DELBERG boedel en trustdienste vir die borg van die program. Vreugde & JoyPar Bertha Le Roux-Wahl
  continue reading
 
Plus 50 kuiertyd bring vandag die Kruger Wildtuin na jou sitkamer, deur die mooiste koffietafelboek van Marissa Greeff aan julle bekend te stel Marissa Greef vertel ons meer oor haar boek BOME VAN PLEK TOT PLEK IN DIE NASIONALE KRUGERWILDTUIN. Saammet Nina Grundlingh van Plus50 deel sy hoekom sy die boek aanmekaar gestel het. https://journals.co.za…
  continue reading
 
When you listen to God instead of the world your life will change. Founder of Christian Women Business Network, Bontlebame NPO, the Armour daily gifts an Arise magazine, Kea Modise-Moloto shares how she overcame and conquered negative talk on #VreugdeJoy with Bertha le Roux-Wahl Christian Women Business Network · Vreugde & Joy…
  continue reading
 
Ons kinders staan voor 'n wêreld vol uitdagings. Quinton en Linda Chuter van Barach Tamid International Ministries het 'n 21 dae plan van gebed en intree vir jou kinders, ongeag hulle ouderdom. Lady Rose Warrior parents · Vreugde & JoyPar Bertha Le Roux-Wahl
  continue reading
 
Wat is virtuele outisme? Marene Jooste van Kwanda Kinetics deel met Bertha le Roux-Wahl oor hierdie diagnose - wat die verskil van outisme is, hoe om daarvoor te toets en wat daaromtrent gedoen kan word. Kwanda Kinetics · Vreugde & JoyPar Bertha Le Roux-Wahl
  continue reading
 
'n Heerlike gesprek oor verhoudingsbande - hoe om jou kind of vriend te help om 'n verhouding met die Here te bou. Hanlie Boshoff en Amelia St. Ledger Denny van Tiqvah deel hulle ervarings met Bertha le Roux-Wahl. Tiqvah Narrative Therapy · Vreugde & JoyPar Bertha Le Roux-Wahl
  continue reading
 
Pastor Chester Clayton Swart van Fountain of Life ministries getuig van God se getrouheid, selfs in tye van vertwyfeling. Hy het as jong seun reeds God se krag ervaar en het geleer hoe om Sy wil vir sy lewe te volg. Fountain of Life Ministries · Vreugde & JoyPar Bertha Le Roux-Wahl
  continue reading
 
Loading …

Guide de référence rapide