Stefan Klein public
[search 0]
Téléchargez l'application!
show episodes
 
The Random Commute Show - TRCS for short - is a podcast run by a random guy. I wanted to do more on my commutes than just listen to podcasts. As I've got plenty of things to share and like to talk I knew the idea of having my own podcasts was the way to go. Time is key and I knew that recording my random thoughts while driving my car was the way to go. So one day I just hit record and that's how it started. On my episodes I discuss plenty of different topics. It really is whatever comes to m ...
  continue reading
 
Artwork

1
Spektrum

Radio Pulpit

Unsubscribe
Unsubscribe
Tous les jours
 
Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
We start off the program with Etienne Beaud, who is a pastor/ electrical engineer living in Switzerland. We realised that we have many expats living in other countries, or South Africans planning to emigrate overseas soon. For these people Etienne is doing a whole series of inspiration for expats, which will be podcasted for you to relisten or send…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vasgeloop in jou ego uit ROMEINE 12:3 NLV “Namens Hom wat my in sy genade tot sy apostel gemaak het, sê ek aan elkeen van julle dat jy nie jouself moet oorskat nie, maar dat jy jouself nugter moet beoordeel volgens die geestelike toerusting wat God aan j…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Baasskap” uit Spreuke 4:23 en Matt 15: 11B Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Nie so hoog nie asb” uit Rom 10:14 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Johann Els gesels met motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer oor haar nuwe platvorm wat eersdaags bekendgestel word. Sy is elke Donderdag oggend op Goeie Nuus Tyd met woordgebasseerde inspirasie en haar potgooie is van die mees populêre insette op ons platvorm, so ons wil graag opvang met wat nuut is in haar eie bediening…
  continue reading
 
I Am Youth en Child Protection Hotline bied gratis beradingsdienste spesifiek vir jongmense aan. Hierdie inisiatief het ten doel om beradingsdienste te verskaf deur opgeleide en ervare beraders wanneer dit nodig is, en die diens is toeganklik deur 'n eenvoudige WhatsApp- boodskap, 'n oproep of SMS. Johann Els gesels met Danie van Loggerenberg, Stig…
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Geveerde Vergifnis” uit Matt 18:22 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Alles beteken alles” uit Fil 2:14 - 15 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waar gebied die Here Sy seën?” uit PSALMS 133:1-3 NLV "n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! [2] Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kle…
  continue reading
 
HJ Cronjé aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sawwe Knieë” uit Joshua 22:5 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Johann Els gesels met Izelle Loots. Sy dien as die Direkteur van Gesondheidstandaardontwikkeling en Opleiding by die Gesondheidsreguleerder van Suid-Afrika en hulle gesels oor haar bydrae as spreker tot die Loop-Saam-Met-My Woordkamp wat 4 – 6 Oktober plaasvind by Phahama Lodge naby Hartebeespoort. Haar tema vir haar sessie is: Byt vas en maak tyd …
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genade Onverdiend” uit 2 Kor 12:9 AFR 2020 Spektrum Podcasts…
  continue reading
 
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Dit wat jy onbeperk het” uit MATTEUS 18:21-22 NLV Daarop kom vra Petrus Hom: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” [22] “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, …
  continue reading
 
Johann Els gesels met eertydse Radiokansel aanbieder, Flip van der Merwe. Hy is outeur van die blog ccm.co.za en ons gesels oor die komende Loop-Saam-Met-My Woordkamp by Phahama Lodge 4 – 6 Okt. Sy sessie gaan oor “Wat is die Bybel, waar kom dit vandaan, en kan ons dit vertrou?" Spektrum PodcastsPar Johann Els
  continue reading
 
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Keuses, keuses en nogmaals keuses” uit Matt 2:11 en Joh 14:6 Spektrum Podca…
  continue reading
 
Loading …

Guide de référence rapide