Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
…
continue reading
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
…
continue reading
…
continue reading
Stori za Kweli, Watu wa Ukweli, Maamuzi Sahihi! Maisha bora huanza kwa kusema #Naweza. Sikiliza kipindi cha Naweza | Radio Free Afrika kila Jumamosi saa 11 jioni | Radio TBC Taifa kila Jumapili saa 11:30 jioni | Radio One kila Jumamosi saa 2:15 usiku Kipindi cha Naweza Show kinaletwa kwenu na Wizara ya Afya, Maendeleo ya Jamii, Jinsia, Wazee na Watoto kupitia kitengo cha Elimu ya Afya kwa Umma (HPS)
…
continue reading
Why so serious? Die gebruik van humor, ironie en oordrewing of bespotting om onnoselheid en belaglikheid uit te wys, veral in verwysing na politiek en ander aktuele gebeure. 'n Podcast deur Stix Gevaaalik. Hoe was jou naweek? Against the assault of laughter, nothing can stand. — Mark Twain
…
continue reading
Die MK-party vra dat die stemme met die hand oorgetel word. Buitelandse reaksie op Suid-Afrika se verkiesings is oor die algemeen gunstig. Waarheen nou vir die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump?Par RSG
…
continue reading
1
Maak rap musiek ons kinders siek?
41:52
41:52
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
41:52
Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee? www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Indiese sportnuts.Par RSG
…
continue reading
'n Vrou deel haar angs met ons nadat haar identiteit gesteel is. Die redakteur van Plane Talking verduidelik wat presies turbulensie is ná vandeesweek se Singapore Airlines-drama. Twee milleniërs deel hulle menings oor die stand van sake in Suid-Afrika.Par RSG
…
continue reading
1
Identiteitsverstaan binne die SA konteks
53:32
53:32
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
53:32
Proff. Wannie Carstens, Fanie Snyman en Christo van der Rheede deel hul perspektiewe re identiteitsverstaan midde SA realiteite www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief.Par RSG
…
continue reading
Wat sou die implikasies wees vir die nasionale gesondheidsplan sou die ANC die verkiesing verloor? Kommer dat misdaadstatistiek weerhou word omdat die verkiesing om die draai is. Die Lions wil met 'n oorwinning oor die VRK-voorlopers, hulle kanse op 'n plek in die laaste agt 'n hupstoot gee.Par RSG
…
continue reading
1
Past Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka - die relevansie dan Hemelvaart en Pinkster vir die Suid-Afrikaanse k
36:08
36:08
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
36:08
Hemelvaart en Pinkster - Past. Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka gesels oor hierdie belangrike gebeure www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius beantwoord 'n luisteraarsbrief.Par RSG
…
continue reading
Die reddingsoperasie by die ineengestorte woonstelgebou in George duur vir 'n vyfde dag voort. Die amptelike dodetal staan nou op dertien. Vroue in Suid-Afrikaanse politiek lig hulle menings oor uitdagings in dié beroep.Par RSG
…
continue reading
1
Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale media
41:16
41:16
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
41:16
Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry ‘n Ford.Par RSG
…
continue reading
Die Oekraïense oorlog is vandag 800 dae aan die gang. ISIS, oftewel DASH, is besig om Malawi te radikaliseer.Terwyl die wêreld mediavryheidsdag vier te midde van Suid-Afrika se viering van 30 jaar demokrasie, vertel joernaliste hoe hulle destyds onder ‘n nuwe bewind begin berig het.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 27 April 2024
51:29
51:29
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
51:29
Anita Visser kyk op Vryheidsdag terug op 30 jaar van demokrasie in Suid-Afrika. Haar gaste is die politieke ontleder, prof. Susan Booysen, professor Anthoni Van Nieuwkerk van Wits en prof. Dirk Kotzé van Unisa.Par RSG
…
continue reading
1
Geloofswaarhede en geloofsvrae beantwoord in nuwe publikasie
47:24
47:24
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
47:24
Proff. Chris van der Merwe en Robert Vosloo gesels oor Grenslose Genade www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
1
Die EGK is tagtig jaar oud. Feesverrigtinge is aan die orde van die dag.
26:51
26:51
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
26:51
Dr. Callie Fourie en ds. Andre Bester gesels oor die EGK se tagtigste verjaardagvieringe www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
1
Suid-Afrika in `n morele moeras?
48:46
48:46
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
48:46
Drr. Braam Hanekom, Nioma Venter en Prof. Johan van der Merwe verken saam - moraliteit en Suid-Afrika? www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
1
Wat is behels verantwoordelike vernuwing in die kerk?
55:09
55:09
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
55:09
Wat is verantwoordelike vernuwing in die kerk? Di. Joe Janse van Rensburg, David Higgs en Nardus Greyling, NG Jeffreysbaai gesels. www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Nissan-bakkie.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 20 April 2024
55:01
55:01
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
55:01
Byna ‘n miljard Indiërs stem in die geskiedenis se grootste demokratiese verkiesing ooit. Kommer oor Suid-Afrikaners se hoë skuldvlakke.Par RSG
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Land-Rover.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 13 April 2024
53:50
53:50
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
53:50
Byna die helfte van Suid-Afrika se gesuiwerde drinkwater kom nié by die verbruiker uit nie weens grootskaalse infrastruktuurverval. Gautengers reageer op die afskakeling van die omstrede e-tolstelsel. Selfstandig en uitgesproke - ons ontleed die jongste navorsing oor die sogenaamde Generasie Z.Par RSG
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry ‘n Japanese sportnutsvoertuig.Par RSG
…
continue reading
Mangaung is die land se swakste presterende metro. ‘n Herrie in VSA omdat Moskou jare lank diplomate met ultrasoniese wapens teiken. Ons bring hulde aan veteraan-omroeper Hennie Maas.Par RSG
…
continue reading
1
Wat is die sin van glo terwyl alles so deurmekaar voel?
47:12
47:12
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
47:12
Proff. Hennie Stander, Christina Landman en dr. Isak Burger gesels oor die sin en wese van geloof. www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
1
Naweekaktueel 30 Maart 2024
47:22
47:22
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
47:22
Suid-Afrikaners sal van 1 April af nie meer elektroniese bankoorplasings na buurlande kan doen nie. Kanker neem geweldig toe by mense jonger as 50. Opposisiepartye dreig met die hof oor grondhervorming. Gierigheid onder die soeklig ná die Markus Jooste-debakel.Par RSG
…
continue reading
1
Rickardo Broxham vertel sy aangrypende verhaal
40:00
40:00
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
40:00
God is liefde, getuig Rickardo Broxham www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Indiese bakkie.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 23 Maart 2024
52:29
52:29
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
52:29
Meer as 90 mense is dood en byna 200 beseer in ’n ISIS-aanval in Moskou. Die Speaker van die Nasionale Vergadering onder druk om te bedank ná korrupsie-aanklagte. Magnus Heystek reageer op Markus Jooste se dood.Par RSG
…
continue reading
1
Ouer word is nie vir sussies nie!!
45:57
45:57
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
45:57
Prof. Fanie Snyman en dr. Ryna Grobbelaar gesels oor die uitdagings en geleenthede wat aftrede bied. www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 16 Maart 2024
50:54
50:54
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
50:54
Die GOOD-party maak sy verkiesingsmanifes aanlyn bekend. Die Parlement soek groter seggenskap in die begroting wat hy van die nasionale tesourie kry. Irma Stern se ikoniese skildery, THE SMOKER, word eersdaags in Kaapstad opgeveil.Par RSG
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n voorwielaangedrewe 7-sitplekker.Par RSG
…
continue reading
Reaksie op Pravin Gordhan se uittrede uit die politiek. Na aanleiding van Wêreld Vrouedag, fokus ons op servikale kanker; Egipte beplan 'n tweede Suezkanaal.Par RSG
…
continue reading
1
Genadedood onder die soeklig
49:55
49:55
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
49:55
Proff. Willem Landman, Lizette Rabe en dr. Andre van Niekerk gesels verkennend oor genadedood en aanverwante sake www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
1
Mafube besigheidsforum bring verandering in gemeenskappe
44:45
44:45
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
44:45
Hans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren en Johnny Mokoena gesels oor hul passie vir die gemeenskappe waarvan hul deel is en hoe hulle ten spyte van weerstand sukses behaal www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n Japanese sedan en 'n Suid-Koreaanse sportnutsvoertuig.Par RSG
…
continue reading
80% van Suid-Afrikaners het geen vertroue in hulle politieke leiers nie. Arbeidsreg is onder die loep ná 'n hofbeslissing oor diskriminasie teenoor 'n werker op grond van ouderdom. Die helderste gravitasiekolk tot nog toe, is pas deur Chileense sterrekundiges ontdek.Par RSG
…
continue reading
1
Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?
53:27
53:27
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
53:27
Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK. www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry'n bakkie, en beantwoord 'n luisteraarsvraag.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 24 Februarie 2024
49:31
49:31
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
49:31
Dis vandag is presies twee jaar sedert die Russiese inval in Oekraïne. 'n Ma vertel van haar stryd teen haar baba se rare siekte. Een van RSG se getrouste luisteraars deel op haar honderdste verjaarsdag herinneringe oor die Natte en Sappe.Par RSG
…
continue reading
1
Dr Andre Bartlett, ds Rudie Swanepoel en Mnr Bernard Pieters gesels oor Stylvolle Christenskap
53:25
53:25
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
53:25
Wat beteken dit om stylvol Christen te wees? Luister na Andre Bartlett, Rudie Swanepoel en Bernard Pieters oor hierdie saak. www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius praat oor die finaliste in die Motor van die Jaar-kompetisie.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 17 Februarie 2024
56:02
56:02
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
56:02
Die jongse misdaadsyfers word ontleed. Johanneburg se se metroraad ontken dat hulle motoriste boelie by padblokkades. Rusland se enigste de facto opposisieleier, ALEXEI NAWALNI, sterf in aanhouding.Par RSG
…
continue reading
1
Mense maak `n verskil. Vandag gesels ons met twee sulke mense.
41:56
41:56
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
41:56
Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp. Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n plaaslik-vervaardigde bakkie.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 10 Februarie 2024
50:42
50:42
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
50:42
Elke maand sedert Junie 2023 was die warmste op rekord - hoe bekommerd moet ons wees? Ons praat met 'n politieke ontleder oor die EFF se verkiesingmanifes. Daar is ’n aansienlike groei in stroomdienste.Par RSG
…
continue reading
1
Twee uitstekende boeke tw. Toe als groen was en Listen up word bespreek
51:36
51:36
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
51:36
An-Mari do Carmo en Renthia Buitendag gesels heerlik saam www.radiokansel.co.zaPar Jannie Pelser
…
continue reading
Wessel Pretorius toetsry 'n haastige Land-Rover.Par RSG
…
continue reading
1
Naweekaktueel 3 Februarie 2024
52:50
52:50
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
52:50
Meer as 23 000 stemlokale in van vanoggend af oop vir die registrasie van kiesers. Die Amerikaanse senaat sê die sosialemedia-reus, META, het bloed op hulle hande. 'n Kenner praat oor Suid-Afrika se besoedelde riviere.Par RSG
…
continue reading