'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 25
13:37
13:37
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:37Deon en Dennis beplan hulle volgende stappe in die plan om die boef te vang. Tanya gaan na Madame Kyrioskie se kajuit vir nog ‘n onderhoud.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 24
12:07
12:07
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:07Richard haas hom na Susan se kamer waar hy in detail vertel word van die aanval. Susan vra Lauren en Essie om na haar kajuit te kom, en vertel hulle van die aanval.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 23
13:00
13:00
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:00Magda klop laat in die nag aan Susan se deur: “Help my asseblief!”Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 22
13:18
13:18
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:18Magda, Bettie en Susan is spesiale gaste van JP vir aandete. Ná ete sukkel Magda, effe dronk, om haar kajuit te vind. ‘n Groot man in ‘n hoodie wag in haar kajuit.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 21
12:48
12:48
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:48Susan, Lauren, Bettie en Essie speel shuffleboard op die promenadedek. Bettie en Susan is op vanaand se lys van gaste vir ete by die kaptein se tafel. Essie deel ‘n groot geheim.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 20
13:12
13:12
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:12Deon en Dennis ontmoet vir Madame Kyrioskie. Die twee speurders laat haar vinnig verstaan dat hulle weet wie sy is. Om die verkragter vas te vang, besluit hulle om tydelik vrede te maak.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 19
13:43
13:43
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:43Deon en Dennis ontmoet vir koffie. Hulle ruil inligting uit. Albert sluit by hulle aan met ‘n belangrike boodskap van Izel.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 18
12:56
12:56
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:56Izel en Tanya ontmoet vir die eerste behoorlike onderhoud. Izel vertel stories oor haar verlede.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 17
11:06
11:06
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
11:06Susan en Lauren loop vroegoggend op die promenadedek. Hulle gaan na die kapel vir ʼn programvergadering. ʼn Onverwagse gas sluit by die vergadering aan.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 16
11:22
11:22
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
11:22Ná die goeie nuus, beplan Tanya en Richard hulle toekoms. Dennis kom kuier, en deel in hulle geluk oor die goeie nuus.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 15
14:16
14:16
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:16Tanya drink tee saam met Madame Kyrioskie. Izel vra vir Tanya om nog ‘n boek oor haar te skryf.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 14
13:10
13:10
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:10Essie kuier by Ouma, en ‘n onverwagse diep gesprek vind plaas. Albert laat weet vir Kaptein JP dat Madame Kyrioskie om drie uur ʼn spesiale gas vir tee sal ontvang. JP erken dat daar geen vordering is met die saak van die verkragter nie.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 13
14:53
14:53
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:53Dit is Susan en Deon se eerste afspraak. Hulle deel hulle gevoelens oor wat vir beide die ergste jaar van hulle lewe was.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 12
12:08
12:08
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:08Richard, Dennis en Tanya ontspan by die swembad. ‘n Helikopter land op die skip, en ‘n ou dame word uitgedra, en in haar rolstoel na haar privaatkajuit op die boonste dek geneem. Tanya word na Madame Kyrioskie se kajuit genooi.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 11
13:46
13:46
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:46Deon en Susan ontmoet per ongeluk op die dek. Izel en Albert maak planne vir die verskyning van Madame Kyrioskie.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 10
11:38
11:38
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
11:38Almal gaan aan boord die SS Salacia. Richard besoek Bettie, Susan en Essie in hulle kajuite. Die boot seil by Kaapstad hawe uit, en die avontuur begin.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 9
12:34
12:34
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:34Susan en Lauren ontmoet in die tuine by Nova Sentrum. Lauren is bly dat sy wel op die seevakansie saam met Susan gaan. Hulle bou weer aan hulle klipstapel, en ‘n paar geheime word onthul.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 8
14:12
14:12
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:12Dennis en Richard bespreek hoe hulle sal verseker dat al nege die uitgenooides aan boord gaan en veilig gehou word. Magda en Susan besluit of Lauren sterk genoeg is vir die bootreis.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 7
13:28
13:28
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:28Dennis ontmoet vir kaptein Deon Smit by ‘n koffiewinkel. Hulle gesels oor die verlede, en beraam planne vir wat aan boord die SS Salicina sal gebeur.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 6
14:21
14:21
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:21Tydens ʼn private sessie by Magda, erken Lauren hoe skuldig sy teenoor Susan voel. Richard en Tanya bespreek die verdubbeling van die geld, en neem ʼn besluit om aan boord die skip te gaan. Deon Smit, ʼn afgetrede polisieman, bel vir Richard.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 5
15:29
15:29
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
15:29Dennis en Richard ontmoet, en gesels oor die feit dat hulle maar min kon uitvind oor Madame Kyrioskie en haar boot. Dennis bel vir Albert, en probeer om die waarheid oor die bootreis uit te vind. Albert kondig aan dat Madame Kyrioskie besluit het om die geld wat hulle op die bootreis sal verdien, te verdubbel.…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 4
12:56
12:56
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:56Susan, Bettie en Essie word almal wakker wanneer daar in elkeen van hulle se bankrekeninge R30 000 gedeponeer word. Richard en Tanya word ook wakkergemaak deur die deposito’s. Hulle bespreek die moontlikheid van nog ‘n vitrobehandeling, wat dalk keer dat Tanya mag saamgaan op die bootreis.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 3
12:18
12:18
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
12:18Richard vra vir Susan, Bettie en Essie om te wag met hulle besluit oor die bootreis. Kaptein JP Swart bel vir Madame Kyrioskie. Hy is bekommerd omdat niemand haar uitnodigings al aanvaar het nie.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 2
13:06
13:06
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:06Almal wat uitgenooi is vir die plesierbootvakansie word helfte van die ‘omkoopgeld’ dadelik belowe. Richard vra vir Dennis om te kyk wat hy oor die bootreis kan uitvind. Susan gesels met Lauren om seker te maak of sy emosioneel gereed is vir die bootreis.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 1
13:26
13:26
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:26Essie word in die polisieselle aangehou, en Richard kom om haar te haal. Lauren is weer terug by Nova Sentrum vir behandeling deur Magda. Susan, Magda en Lauren word vir ‘n geheimsinnige tiendae lange plesierbootvakansie uitgenooi.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 22 (slot)
15:00
15:00
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
15:00Dis die laaste dag van die vakansie, en die groot oppak begin. Henk se rug is in spasma van heeldag se staan en aartappels skil, en Ansie verras hom deur hom mee te deel dat hy vir Dollie moet help om vir Skommel te haak. Toontjies verloor per ongeluk Dollie se gesogte Harley Davidson Bar & Shield Flames-snoekerballe tydens die opslaan van hulle ta…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 21
14:53
14:53
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:53Dries word deur Suzette oor die vingers getik oor sy ongesonde leefstyl. Die eerste lekkerny wat gesny moet word, is kondensmelkkoffie. Dries skop viervoetig vas, en beklemtoon dat hy klaar is met soja en amandelmelk – boontjies hoort in ‘n bredie en neute in koekstruif. Sommer gou kloof die egpaar hare oor die BBB van verstaan jou man en die alfab…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20
13:46
13:46
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:46Pikkie kom met ‘n voorstel na Henk en Ansie dat hulle ’n vis-en-skyfiestalletjie vir die dag moet opslaan. Hy probeer sy beste voetjie voorsit terwyl sy baas in die omtrek is, en sy enigste redding is Ansie se kraakvel-geelstert. Henk en Ansie oorweeg die opsies, en besluit vinnig dat ’n vis-en-skyfiestalletjie glad nie ‘n slegte idee is nie. Ansie…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 19
14:44
14:44
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:44Pikkie bevind hom in ‘n reuse penarie. Sy baas kom met ‘n blitsbesoek die kampterrein ondersoek. Arme Pikkie besef gou dit was dalk nie wys om op sy CV te jok net om ‘n gratis visvangvakansie in te katrol nie. Pikkewyne sonder broeikaste, geen vars brood, ‘n verstopte stortdrein, ongemerkte staanplekke en nat braaihout is maar net ‘n paar van sy pr…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 18
14:43
14:43
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:43Dis nog ‘n gewone dag in Pikkewynpark, en Suzette en Toontjies is aan diens om te sorg vir middagete wanneer die manne van die see af terugkeer. Toontjies is ‘n leermeester van formaat, nie net agter die kospotte nie, maar ook van die lewe. Toontjies leer vir Suzette die wonders van die see, snoekkuite, en hoe en wanneer om snoek te koop. Suzette l…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 17
13:45
13:45
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:45Ná Liefie se groot gyselaarsdrama en die broeis pikkewyn, besluit Suzette genoeg is genoeg. Sy pak haar tasse om huis toe te gaan. Die vakansie is verby! Dries is raadop, want hy wil graag langer bly. Ansie kom tot almal se redding, en spring dadelik aan die werk. Die groepie beplan om vir Suzette te bederf met ‘n aand van uiteet, ‘n borrelbad en m…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 16
13:32
13:32
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:32Henk merk op dat sy ma en pa die seevakansie geniet, en dat sy pa vir die eerste keer werklik ontspan. Dries droom oor ‘n huisie by die see, en begin al hoe meer aan die gedagte te herkou om dalk ‘n familievakansiehuis vir die Du Toits en die Louws te koop. Selfs Suzette het ‘n drastiese ommeswaai, en gaan stap selfs met Liefie op die strand en dra…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 15
13:28
13:28
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:28Dit is die eerste dag van die jaar, en die kampeerders skop dit af met Dollie se Louw-tradisie. Sy boot, Skommel, word gehaak vir ‘n dag op die water, braai en visvang. Henk is glad nie te vinde om douvoordag op die oop see te gaan ronddobber nie. Ansie stel hom gerus dat hy net helderkleurige swembroeke moet dra om nie haaikos te word nie. Henk is…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 14
15:00
15:00
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
15:00Dis die Oujaarsaand-partytjie, en Pikkewyn Park is in rep en roer! Ansie en Henk word ingedeel by die gesiggieverf-stalletjie, maar besef gou dat hulle dalk nog nie heeltemal gereed is vir kinders by dosyne nie. Tussen taai haasbekke wat geverf moet word, ‘n likkewaan wat gevryf mag word, en ‘n hok vol hoenders en marmotte is daar gou konsternasie …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 13
14:20
14:20
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:20Daar is groot opwinding in die park. Dis die dag voor die jaarlikse oujaarspartytjie en feestelikheid. Pikkie bevind homself in ‘n penarie. Dit is broeiseisoen, en al wat ‘n pikkewyn is, is op hol. Ná ‘n groot gefuif, steel ‘n groep studente sy pikkewyn-springkasteel en laat dit beland in die strandmeer. Snoekbraaiers wat allergies is vir vis, ‘n v…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 12
13:46
13:46
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:46As daar nou een ding is wat enige kampeerder ‘n pyn in die blad gee, is dit ‘n opblaasmatras wat afblaas. Suzette kry net nie haar lê nie, danksy Liefie wat ‘n gat in die matras gebyt het. Toontjies leer vir Suzette hoe om enige gat of kraak toe te stop met blitsgom en bakpoeier. Suzette is bekommerd oor die baba se name, en voel dat dit net reg sa…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 11
14:40
14:40
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:40Dit is Tweede Kersdag, en Suzette se nerwe is dun geskuur. Die twee families se uiteenlopende musieksmaak sorg vir groot meningsverskille en kopseerpille. Dollie luister slegs na die Weskusvastrap, en Suzette verkies ‘n glasie verkoelde witwyn saam met die strelende klanke van Mimi Coertze. Dollie besluit om die Pretorianers te leer hoe om behoorli…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 10
14:31
14:31
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:31Dis Oukersaand en die Pikkewynpark maak gereed vir geskenke uitdeel. Ansie wip haar sommer vroeg-vroeg vir Henk, wat met die lawwe voorstel vorendag kom dat hulle ‘n bietjie vakansiegees moet vang. Die geskenke word noukeurig nagegaan, en die noodhulpkissie se pleisters moet instaan as kleefband. Ansie verdwyn geheimsinnig om ‘n geskenk te gaan soe…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 9
13:23
13:23
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:23Suzette se eerste nag as kampeerder verloop seepglad. Sy slaap soos ‘n baba, maar tot Henk en Dries se groot ontsteltenis, wanneer hulle besef hulle het per ongeluk ELKEEN vir Suzette twee slaappille ingejaag. Suzette ontwaak met kloppende hoofpyn, en almal moet bontstaan om haar te paai. Dries deel sy wyshede oor die huwelik en sewe sakke sout ope…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 8
14:09
14:09
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:09‘n Moeë groepie sluit uiteindelik aan by Dollie en Toontjies in Pikkewyn Park. ‘n Stokou GPS wat meer herbereken as bereken laat gou die gemoedere opvlam, tot hulle Dollie se kampvuur sien! Die eerste ontmoeting tussen ouers en skoonouers vind plaas. Liefie word natuurlik ook bekendgestel, maar word misgis as ’n rot, en word amper van kant gemaak, …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 7
14:02
14:02
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:02Die uittog word eers afgelas sodat Henk se onderstel op Vosburg vervang kan word. Liefie jaag ’n meerkat, en Ansie kom tot sy redding. Ná ‘n naelloop deur ‘n doringdraad en vars beesmis, lê Ansie vir Henk die grondreëls neer - Sy sal nié die hele vakansie na Liefie kyk nié! Henk besluit om sy stem dik te maak. Ongelukkig is Henk se woordkeuse en va…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 6
14:17
14:17
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:17Die sleepwaentjie is gehaak, die padkos is gepak en die Groot Trek na Pikkewyn Park begin - ongelukkig nie so seepglad soos beplan nie. Suzette se wasmasjien, dubbelbed en spieëlkas trek saam. Ongelukkig veroorsaak dit dat Henk se blindekolle versiende en bysiende is, en ná ‘n berekeningsfout tussen skerp links en regs beland Suzette se meubels in …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 5
13:51
13:51
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:51Ansie is onsteld omdat hulle steeds by Henk se ma-hulle “kuier”, selfs al woon hulle net 20 km van hulle af. Henk gooi dadelik wal, en verduidelik dat hy net so bietjie langer wil vertoef om sy ma-hulle te help met die pakkery en beplanning. Ansie voel dat Henk se ma hom manupileer omdat sy nie haar sin kry nie, en nou die hulpelose-slagoffer-wat-n…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 4
13:42
13:42
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:42Suzette het ‘n ernstige gesprek met Henk. Sy spreek dadelik haar kommer uit hoekom sy dink dat Ansie en haar familie nie van hulle dam se ganse is nie. Henk is seergemaak, en verduidelik aan sy ma dat as Ansie nie welkom is nie, is hy ook nie. Suzette moet ‘n belangrike besluit neem – sal sy Ansie verdra, en so haar verhouding met haar liefingseun …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 3
14:50
14:50
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:50Die twee vroue in arme Henk du Toit se lewe, se gemoedere loop hoog. Suzette is steeds gekrenk deur die feit dat sy nie na haar enigste seun se troue genooi is nie, en Ansie is woedend oor Henk se matriekafskeidfoto saam met sy eks wat steeds teen die spaarkamer se muur pryk. Ná ‘n misverstand oor enkels, gene, dik bene en ‘n luukse vakansie op ’n …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 2
14:23
14:23
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
14:23Henk en Ansie daag op by Henk se ouerhuis om die nuus te breek dat hulle die vakansie getroud is. Henk se ma, Suzette, maak sommer met die intrapslag geen geheim daarvan dat sy nie dink Ansie is troumateriaal nie, en noem haar gereeld “per ongeluk” Henk se eks-meisie se naam. Dan is daar ook Liefie, Suzette se liefling pug, wat ‘n swak blaas het, e…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 1
13:36
13:36
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:36Henk en Ansie du Toit is pas terug van hul drie weke lange wittebrood by Pikkewyn Park. Ongelukkig brand die huweliksvure nie lank nie toe hulle besef dit was ‘n reusefout om nie hulle ouers na die troue te nooi nie. Vinnig word beskuldigings rondgeslinger oor wie se ouers die ergste is. Henk kom met ‘n briljante plan na vore om te red wat daar te …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 60 (slot)
13:06
13:06
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
13:06Hantie en Wessel kan die onvermydelike nie langer uitstel nie. ‘n Onmoontlike keuse moet gemaak word.Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 59
15:01
15:01
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
15:01In weerwil van tragiese nuus, duur die soektog na die akteurs voort. Bella moet haastig ‘n besluit maak - veg of vlug?Par RSG
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 58
15:21
15:21
Lire Plus Tard
Lire Plus Tard
Des listes
J'aime
Aimé
15:21Wessel en Francisco soek tekens van die vermiste akteurs langs die plaaspaaie. Hantie en Mildred gaan vir ‘n wandeling deur die park.Par RSG
…
continue reading